Hey,

Ek weet dit is nou bitter moeilik om by jou nuwe leefstyl te bly.
Ek weet jy is moody en hartseer en geirriteerd. Ek weet jy dink net aan kos.....

dit is ok.

Oor 'n week, oor 'n maand, oor 'n jaar gaan jy terug kyk en bly wees vir die besluit wat jy gemaak het. Oor 'n paar jaar sal jou kinders vir jou dankie se dat jy gesond is.

Jy kan dit doen! Kyk hoe ver het jy reeds gekom!


Diätkalender ansehen, 16 September 2013:
519 kcal Fett: 10,24g | Eiw: 45,58g | Kohlh: 61,88g.   Frühstück: Slender Wonder Protein Shake. Mittagessen: Mixed Vegetables (Frozen), Chicken Breast. Snacks/Sonstiges: Apples. mehr...



     
 

Einen Kommentar abgeben


Sie müssen sich anmelden, um einen Kommentar abgeben zukönnen. Klicken sie hier, um sich anzumelden.
 


Pocaa's Gewichtsverlauf


App herunterladen
    
© 2024 FatSecret. Alle Rechte vorbehalten.